Plumber's assistant
Pieter se Loodgieterswerk
🔧 Loodgieter en dreine
📍 Moreleta Park
Voltyds
1 pos
Salaris / betaling
R4 500 - R6 000 per month
Oor die pos
Ons soek 'n harde werker om my te help met lekkasies, geysers en nuwe installasies. Jy leer op die werk. Werk Maandag tot Vrydag, vervoer word verskaf.
Vereistes
Eie vervoer nie nodig nie. Matrikulant verkieslik. Bereid om te leer.
Geplaas 7 Okt. 2026 · sluit 6 Nov. 2026
Doen aansoek met jou CV
Jy doen aansoek deur ons platform. Laai jou CV een keer op en ons stuur dit na hierdie besigheid (en ander wat by jou pas).
Die besigheid se kontakbesonderhede word nie hier gewys nie. Aansoeke gaan net deur kryiemand.co.za.
Het jy reeds 'n CV opgelaai?
Plak jou private skakel hier om met een klik aansoek te doen.
Veiligheid: Betaal nooit geld om aansoek te doen of werk te kry nie. As iemand dit vra, sê vir ons.